gekographix-logo-image : : skryfbehoefte ontwerp- gecko graphix : :
skryfbehoefte-ontwerp-prent
Nuutste projek - 23/03/2011
Klient: Elmarie de Vos
Versoek: 2de verjaarsdag uitnodigings
Beskrywing: Lollos ontwerp konsep
Aflewering: Kaapstad
Hoeveelheid: 22
Produksie: 1 dag
nuutste-projek-voorbeeld
ontwerp-voorbeeld1 ontwerp-voorbeeld2
ontwerp-voorbeeld3 ontwerp-voorbeeld4
Skakels
ezSearch SA business directory
Gecko Graphix on Yalwa

Skrybehoefte ontwerp

Die eerste kommunikasie medium van enige onderneming is die skryfbehoefte ontwerp, wat bepaal word deur n paar faktore, met die fokus op die logo ontwerp.

Dit is belangrik om die onderneming se "karakter" in gedagte te hou wanneer skryfbehoefte ontwerp gedoen word, soos byvoorbeeld "speels", "korporatief", "energiek" ens. Dit is ook die verteenwoordiger van n onderneming se identiteit en het n direkte impak op die gedagte vorming by die verbruiker, soos byvoorbeeld visitekaartjie ontwerp.

Stationary-sample-1 Stationary-sample-2 Stationary-sample-3
Stationary-sample-4 Stationary-sample-5 Stationary-sample-6
Stationary-sample-7 Stationary-sample-8 Stationary-sample-9

neem asb kennis dat die voorbeelde slegs n klein deel van werk verteenwoordig oor n 12 jaar tydperk! Geen elemente of voorbeelde mag gedupliseer word nie!

Geen informasie, ontwerpe of illustrasies op die webtuiste mag gedupliseer of gebruik word sonder skriftelike toestemming van Gecko Graphix nie.