gekographix-logo-image : : logo ontwerp - gecko graphix : :
logo-ontwerp-prent
Nuutste projek - 23/03/2011
Klient: Elmarie de Vos
Versoek: 2de verjaarsdag uitnodigings
Beskrywing: Lollos ontwerp konsep
Aflewering: Kaapstad
Hoeveelheid: 22
Produksie: 1 dag
nuutste-projek-voorbeeld
ontwerp-voorbeeld1 ontwerp-voorbeeld2
ontwerp-voorbeeld3 ontwerp-voorbeeld4
Skakels
ezSearch SA business directory
Gecko Graphix on Yalwa

Logo ontwerp

n Onderneming se logo ontwerp moet ten doel he om in een oog opslag die onderneming se sentrale funksie te kommunikeer. Die ontwerp moet so eenvoudig as moontlik wees, maar moet ook n blywende indruk he om sodoende effektief te wees.

Die logo ontwerp is die begin punt van enige onderneming se kommunikasie bestaan en sal op alle bemarkings materiaal verskyn soos byvoorbeeld skryfbehoefte ontwerp ens. Dit is ook belangrik om die gebruik van kleur in n logo ontwerp te bedink, aangesien dit n direkte impak op enige toekomstige bemarkings plan sal he, nie net in koste nie, maar ook die moontlikhede vir gebruik.

Logo-tn1 Logo-tn2 Logo-tn3
Logo-tn4 Logo-tn5 Logo-tn6
Logo-tn7 Logo-tn8 Logo-tn9
Logo-tn10 Logo-tn11 Logo-tn12
Logo-tn13 Logo-tn14 Logo-tn15

neem asb kennis dat die voorbeelde slegs n klein deel van werk verteenwoordig oor n 12 jaar tydperk! Geen elemente of voorbeelde mag gedupliseer word nie!

Geen informasie, ontwerpe of illustrasies op die webtuiste mag gedupliseer of gebruik word sonder skriftelike toestemming van Gecko Graphix nie.