gekographix-logo-image : : brosjure ontwerp - gecko graphix : :
brosjure-ontwerp-prent
Nuutste projek - 23/03/2011
Klient: Elmarie de Vos
Versoek: 2de verjaarsdag uitnodigings
Beskrywing: Lollos ontwerp konsep
Aflewering: Kaapstad
Hoeveelheid: 22
Produksie: 1 dag
nuutste-projek-voorbeeld
ontwerp-voorbeeld1 ontwerp-voorbeeld2
ontwerp-voorbeeld3 ontwerp-voorbeeld4
Skakels
ezSearch SA business directory
Gecko Graphix on Yalwa

Brosjure ontwerp

Sekerlik een van die gewildste maniere van bemarking. Wat n uiterste belangrike rol speel in die bewusmaking van enige onderneming se identiteit is die gebruik van brosjures en pamflette. n Paar faktore moet in gedagte gehou word vir brosjure ontwerp:

  • Mark behoefte
  • Teikenmark
  • Kommunikasie fokus (informasie, tegnies ens) en
  • Bemarkings objektief
  • Hou in gedagte dat dit een van die mees gebruikte mediums van kommunikasie is. Daarom moet die brosjure ontwerp uniek, lewend, visueel stimulerend en effektief wees, om te verseker dat die bemarkings strategie suksesvol is.

    Die sukses van enige bemarkingsveldtog kan gemeet word aan terugvoer. As n bemarkings strategie nie deeglik beplan word nie, sal die kommunikasie doel nie bereik word nie. Advertensie ontwerp is ook n voorbeeld van gewilde kommunikasie metodes, wat n ewe belangrike rol in die onderneming se bewusmaking kan speel.

    brochure-tn1 brochure-tn2
    brochure-tn3 brochure-tn4
    brochure-tn5 brochure-tn6
    brochure-tn7 brochure-tn8

    neem asb kennis dat die voorbeelde slegs n klein deel van werk verteenwoordig oor n 12 jaar tydperk! Geen elemente of voorbeelde mag gedupliseer word nie!

    Geen informasie, ontwerpe of illustrasies op die webtuiste mag gedupliseer of gebruik word sonder skriftelike toestemming van Gecko Graphix nie.