gekographix-logo-image : : grafiese ontwerp - gecko graphix : :
grafiese-ontwerp-prent
Nuutste projek - 23/03/2011
Klient: Elmarie de Vos
Versoek: 2de verjaarsdag uitnodigings
Beskrywing: Lollos ontwerp konsep
Aflewering: Kaapstad
Hoeveelheid: 22
Produksie: 1 dag
nuutste-projek-voorbeeld
ontwerp-voorbeeld1 ontwerp-voorbeeld2
ontwerp-voorbeeld3 ontwerp-voorbeeld4
Skakels
ezSearch SA business directory
Gecko Graphix on Yalwa

Grafiese ontwerp

die skepping van unieke, visueel interresante "kunswerke" vir drukkers of digitale mediums, waarvan die mees bekendste logo ontwerp is. Maar grafiese ontwerp kan toegepas word in alle aspekte van Korporatiewe identiteits ontwerp, onder andere die ontwerp van n logo, skryfbehoeftes, bemarkings materiaal, webtuiste en publikasie kommunikasie.

Logo ontwerp
die begin punt van enige organsasie se identiteit. Dit moet n leeftyd hou... so doen dit reg die eerste keer..

Korporatiewe identiteits ontwerp
van korporatiewe kommunikasie, brosjure ontwerp, uitnodigings, plakkate, advertensie ontwerp, verpakking, uitstallings, skoukamer panele en korporatiewe geskenke. Dit alles speel n belangrike rol om "brand awareness" te vestig en te volhou.

Web ontwerp
wat visueel stimulerend, eenvoudig en effektief is. Hou by die basiese, dit verseker vinnige laai tyd, platform stabiliteit, maar heel belangrik, n bevredigende ondervinding vir die gebruiker..

Voorlegging
ontwerpe en animasie wat jou boodskap oordra, hetsy dit produk bekendstelling, opleiding of plasma vertonings is. Gecko graphix streef daarna om produkte te voorsien wat unike is en wat die onderneming se identiteit bevorder en bevoordeel.

Geen informasie, ontwerpe of illustrasies op die webtuiste mag gedupliseer of gebruik word sonder skriftelike toestemming van Gecko Graphix nie.